OP REIS

ELKE REIS BEGIN MET N EERSTE TREE ,PARTYE REISE IS KORT ANDER IS GEWELDIG LANK ,SOMS IS DIE PAD VOL SLAGGATE ANDER KERE SO GLAD SO SEEP ,ONS GEVAL GAAN DIE REIS NIE MAANSKYN EN ROSE WEES NIE ,MAAR MET N BRANDENDE FAKKEL VAN HOOP BOKANT ONS SAL ALLES NET VOORSPOEDIG GAAN .JY KAN ALLEEN OF MET N MEDEREISIGER REIS .WIE IS NOU N BETER REIS GENOOT AS ONS HEMELSE VADER N WONDERWERK OP DIE REIS IS DIE GROOTSTE BRON VAN HOOP IN N WERELD VAN WANHOOP EN ONSEKERHEID ,DIS SOOS N LELIE IN DIE MOERAS ,DIE GOEIE SAL ALTYD DIE BOSE OORWIN ,AL IS DIT NIE ALTYD MAKLIK NIE ,IS DAAR TOG LEWE NA SO N REIS WAT ONS ALMAL WEER LAAT GLO IN JESUS IS GROOT EN SAL ALTYD SAAM MET ONS WEES OP ONS REIS IN DIE GEVANGENIS ,ONS REIS SAL TOT N EINDE KOMAL IS DIT LANK EN UITPUTTEND SAL DAAR WEER HOOP EN WEER LIG WEES.NA SO N REIS SAL JOU LEWE NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE ,MAAR DIT HOEF NIE JOU LEWE TE VERWOES NIE ,MAAR DAAR IS TG LEWE NA SO N REIS MAAR ALLES HANG VAN ONS SELF AF WAT ONS MET DIE REIS VAN DIE LEWE GAAN MAAK ONS HET DIE REIS VOLTOOI IN DIE GEVANGENIS DAARNA BEGIN ONS MET N NUWE REIS BUITE DIE VIER MURE OP DIE REIS SAL ONS NET GELUK EN VREDE ONDERVIND ,DANKIE HEER U HAT MY N TWEEDE KANS GEGEE ,BUITE DIE VIER MURE VAN DIE GEVANGENIS .NET U WEET HOEVEEL PYN EN LYDING HET EK DEUR  GEGAAN ,EN DIT AS GEVOLG VAN ANDER MENSE .

Advertisements

One thought on “OP REIS

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s