SKITTER SOOS N STER

EENS IN ONS LEWE HET ONS GESKITTER SO N STER ,MAAR TOE IS ONS N VERVALLENDE STER UIT DIE HEMEL.ALLES WAS SO BLINK EN HET GESKITTER MAAR TOE VAL ONS SOOS VALLENDE STER EN ALLES IS DONKER  EN EENSAAMHEID,SO GAAN ONS LEWENSAL VIR N BAIE LANG TYD .SAL ONS STER OOIT WEER SKITTER ,EK WONDER MAAR NET OOR BAIE DINGE OF HET ONS STER VEREWIG GEVAL EN SAL ONS LEWENS ALTYD DONKER OF EENSAAM WEES,HIER KAN EK NIE EERS NA DIE STERRE KYK NIE .DALK IS DAAR NOG HOOP DAT ONS STER WEER SALSKYN EENDAG .DIT KAN JARE NEEM VOOR DIT GEBEUR ,SOOS DIE MAAN DIE AARDE VERLIG WAS ONS LEWENS OOK VERLIG MAAR NOU IS ALLES GITSSWART SOOS DIE NAG,ONS HET GESKYN SOOS SONSTRALE WAT DIE AARDE VERWARM SOOS WAS ONS LEWENS WARM EN VOL GELUK.NOU IS DIT KOUD SOOS DIE SNEEU OP DIE DRAKENSBERGE ONS BEKERS HET OORGELOOP VANDAG IS HY KRUIKDROOG EN DIE GELUK IS WEG .SOOS REENDRUPPELTJIES SO HET ONS TRANE GESTORT .MAAR SOOS YSBLOKKIES IS ONS LEWENS ,SOOS DIE WIND IS ONS VERLANGE WAT IN DIE NAG HUIL ,SO WAS ONS VRY SOOS N AREND ,NOU IS ONS ALMAL AGTER TRALIES .EENS WAS ONS SOOS N DAIMANT WAT KOSBAAR WAS ,VANDAG IS ONS SOOS VERGETE .EENS WAS ONS OMRING VAN BLOMME ,VANDAG IS ONS SOOS VERLEPTE BLOM ,EENS WAS ONS KOSBAAR SILVER VANDAG IS ONS MISDADIGERS .EENS OP N TYD WAS ONS LEWENS GEVUL MET AL HIERDIE DINGE ,VANDAG IS ONS NET EENSAME MOEDERS MET NIKS NIE NET VIER MURE WAT ONS OMRING10389685_1390945461206806_4925867222789736846_n

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s