DRIE ENGELTJIES

HEER U HET AAN MY DRIE ENGELTJIES GEGEE

DIE LEWENS WAT BINNE MY GEGROEI HET,

VIR NEGE MAANDE HEER.

HEER MAAR NOU IS EK ALLEEN MY DRIE ENGELTJIES IS WEG,

HEER MY HART IS STUKKEND AAN SKERWE SONDER MY ENGELTJIES.

HEER U SAL MY ENGELTJIES BESKERM ,

OOR HUL WAAK TERWYL EK NIE KAN NIE .

HEER MY ENGELTJIES WORD GROOT ,

EN EK SIT IN DIE TRONK.

HEER SAL EK OOIT WWER MY ENGELTJIES SIEN.

MY VERLANGE IS GROOT ,DIE PYN ONDRAAGLIK.

MAAR N MOEDER SE PYN KAN NIE BESKRYF WORD NIE ,

NET U HEER WEET WAARDEUR EK GAAN ,

ELKE MINUUT,ELKE UUR ELKE DAG ,

SAANS SIT EK ALLEEN IN MY TRONKSEL ,

TRANE ROL OOR MY WANGE .

DIE MOEDER HART IS AAN SKERWE,

SONDER MY ENGELTJIES .

HEER WAAROM MOET EK AL DIE PYN EN LYDING DEURGAAN .

U SAL MY WEER BY MY ENGELTJIES UIT BRING,

DANKIE HEER DAT U OOR HUL WAAAK EN TOE VOU IN U HANDE

THIS I WROTE WHEN I WAS IN JAIL ABOUT MY THREE ANGELS HOW MY HEART WAS BROKEN WITHOUT MY ANGELS ,HOW DO A MOTHER DECRIBE HER PAIN THERE IS NO WORDS TO DECRIBE IT I ASK GOD TO PROTECT MY LITTLE ANGELS ,EVERYDAY AND EVERY NIGHT IN THAT PRISON CELL WITHOUT YOUR CHILDREN IS HELL.BUT I HAVE PRAY AND ASK GOD A TO GIVE ME ONE MORE CHANCE AND HE DID ,21MONTHS IS PRISON WAS HELL ,BUT THE TIME I HAD WITH MY CHILDREN NOW IS THE BEST TIME OF MY LIFE .11021050_1388271361486451_8284547441291519981_n10997470_1387944761519111_6438520329345558060_n10615513_1388271378153116_4382174353506528581_n  LOVE YOU AND MOM IS PROUD OF YOU .

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s